BIOSKOOP: Tess – ‘n Kolskoot
by Anna-Marie Jansen van Vuuren – BIOSKOOP
Die eerste skoot in die fliek Tess is van die see. Dan trek die kamera terug en wys vir ons die kus van Muizenberg, terwyl ons hoor hoe die karakter Tess vir haar ma ’n storie vertel. ’n Seemeeu vlieg oor die skerm, terwyl ons ’n voorsmaak van Tess […]